Afrikaanse taalpak 27.0.1

av Dwayne Bailey, Translate.org.za, Mozilla

Hierdie voeg Afrikaanse ondersteuning by die Firefox-webblaaier. Die koppelvlak sal dan in Afrikaans wys.