Speltoetser vir Suid-Afrikaanse Engels 20120710

deur Translate.org.za

Die speltoetser vir Suid-Afrikaanse Engels maak dit maklik om plekname, leenwoorde en ander eg Suid-Afrikaanse uitdrukkings te gebruik as mens Engels skryf.

"No more eina, just a lekker spell checker!"